Youth Day 2022 x Ysterplaat Church

Jeugdag 2022. Alive het die voorreg gehad om kunsmatige gras te voorsien aan Ysterplaat NG Kerk se gemeenskapsentrum. Dankie aan @easigrasscpt asook @lrjsteel wat saam hierdie projek moontlik gemaak het! Mag die kinders van Ysterplaat genot kry van hierdie swaaie, klimraam en mooi gras!

Tags :