Swimming Gear Donation x Prestwich Primary School

Ons is oorweldig deur die hoeveelheid skenkings wat ons ontvang het vir Preswitch Laerskool se Graad 5 leerders. Ons het in Oktober gevra vir skenkings van swembroeke, swempette, handdoeke en swembrille. Ons het die volgende ontvang:

Laerskool JvR 🧡
Handdoeke: 16
Swembroeke: 110
Swempette: 38
Swembrille: 46

Publiek 🧡
Swembroeke: 6
Swempette: 35
Swembrille: 11

Hierdie gee ons ‘n totaal van 262 items wat geskenk is aan Preswitch Laerskool vir die “Waterwise” program. Baie dankie julle!

Tags :