Trotse Oomblik vir Alive Foundation! ๐งก
Ons is opgewonde om te deel dat een van ons beurshouers aangewys is as die Hoofmeisie by Jan van Riebeeck, HUIS JORDAAN-dogterskoshuis en ook gekies is vir die Matriekraad van 2025!
Haar toewyding, harde werk en leierskap word raakgesien en ons kan nie trotser wees op haar prestasies nie. Dit is net die begin van ‘n ongelooflike reis en ons is opgewonde om te sien watter wonderlike dinge sy gaan bereik.
Baie geluk, Memorie Ajuluchukwa! ๐๐งก
