Mandela Day 2023 x Eye Care Drive

Navorsing toon dat byna 75% van die Suid Afrikaanse bevolking nie in ’n finansiële posisie is om oogprobleme op te los nie. Alive Foundation het hierdie jaar die geleentheid aangegryp om die lewenskwaliteit van soveel ouer mense te verbeter! Daarom het ons dit goed gedink om bejaardes van die gemeenskap hierdie jaar met Mandele Dag te verras deur ’n besoek aan @tomlinson_optom. Ons hartlike dank aan Esna van der Walt, wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het!

Tags :