Gister was Alive Foundation se Kleiduif Kompetisie te same met Safari Outdoor. Alle fondse wat ingesamel was, is ten bate van Laerskool Jan van Riebeeck se Opvoedingstrust. Alive Foundation sal alle inkomste van die looitjie-verkope van die dag ontvang. Hierdie fondse sal deur die loop van die jaar gebruik word vir ons gemeenskapsprojekte! Wat ‘n wonderlike dag, dit was ‘n reuse sukses!
Ons sê baie dankie aan die volgende borge, sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.
@safarioutdoor@lrjsteel@belmondmountnelsonhotel
@5campstreetguesthouse@hemelhuijs@stellenboschmanor
@bacinisonkloof@flink.sa@vanhunks@_tavola_@gaikoulodge
@giovannisdeliworld, Catharina Stationery,
Mario’s Italian Restaurant, Hot Rods, Litigo Wines, Harvest
