Kleiduif Kompetisie 2021

Kleiduif-dag was gereël om ‘n voedingskema vir minderbevoorregte kinders by Jan van Riebeeck Laerskool op die been te bring. Dit was ‘n reuse sukses!

Ons sê baie dankie aan die volgende borge, sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie – @montagusnacks @safarioutdoor @stompies_wood @karoocraftbreweries @ignition_marketing

Tags :