Isibindi Koshuis x Vrugte Donation

Isibindi Koshuis x Vrugte Donation

Ons begin die week op โ€™n goeie noot! ๐ŸŽ
Vandag het ons vars vrugte afgelewer vir die 9 meisies by Ysterplaat Kerk se @isibindi_initiatives Koshuis – sodat hulle gesonde kos vir skoolpouse het. Voeding is belangrik en ons is dankbaar om op hierdie manier te kan help! ๐Ÿงก
Tags :