Isibindi Koshuis x Alive Foundation Donation

Isibindi Koshuis x Alive Foundation Donation

Feeling Good This Monday! 🧡
Ons die voorreg gehad om sport- en onderklere vir 8 meisies van die Isibindi Koshuis by Ysterplaat Kerk af te lewer. Dit is vir ons so belangrik dat hierdie jong meisies gemaklik en selfversekerd kan voel!
Ons het ook wors, kookvleis en hoendersosaties by Ysterplaat gemeente se nasorg afgelewer. Wat kinders van Ysterplaat Junior Primêr, Ysterplaat Primêr, Jan van Riebeeck, Bosmansdam Hoërskool en Buren Hoërskool ondersteun.
Dankie aan almal wat bygedra het—saam maak ons ’n werklike verskil. 🧡
Tags :