Eye Care Drive x Tomlinson Optometrists

Navorsing toon dat byna 75% van die Suid Afrikaanse bevolking nie in ‘n finansiële posisie is om oogprobleme op te los nie. Alive Foundation het hierdie jaar die geleentheid aangegryp om die lewenskwaliteit van soveel te verbeter! Ons het 85 mense gestuur vir oogtoetse en 76 het ‘n bril in 2023 ontvang! Met hierdie projek kon ons Jan van Riebeeck Laerskool, Cafda School of Skills, @isibindi_initiatives en die SA Kinderhuis help. Ons hartlike dank aan Esna van der Walt en haar span wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het!

“It never gets old watching someone receive their first pair of glasses and regain their vision and their life.” – Neil Blumenthal, CEO of Warby Parker

Tags :