Cookie Decorating Course x Julie’s Cake Studio

Alive Foundation het Maandag ‘n groep meisies van Ysterplaat bederf. Die meisies het die wonderlike voorreg gehad om vir ‘n “cookie decorating course” by Julie’s Cake Studio te gaan! Dit was ‘n heerlike manier om Familiedag te kon deurbring!

Tags :