Ysterplaat Kersete 2023! Vandag was ‘n spesiale dag gevul met liefde, vreugde en baie gelukkige harte! Alive Foundation het hierdie jaar weer vir Ysterplaat ‘n Kersete gehou. Ons hoop dat hierdie sal bydrae tot ‘n vreugdevolle en geseënde Feesseisoen.
