Alive Foundation’s Kleiduif Kompetisie 2025

Alive Foundation’s Kleiduif Kompetisie 2025

Kleiduif Kompetisie 2025 – ’n Dag van Sukses! 🎯

Ons vyfde jaar van die Kleiduif Kompetisie was ’n reusesukses met 85 deelnemers wat hul mikvaardighede kom wys het! Wat ’n ongelooflike dag vol sport, lag en gemeenskapsgees by Valley Gun Club.

Ons sê opregte dankie aan al ons prysborgers wat dié dag só spesiaal gemaak het:
@safarioutdoor , @paulrenemcc , Litigo, @giovannisdeliworld , @lrjsteel , @hemelhuijs , @mardouwcountryhouse , Harvest, @baked.cake.studio , @vision_in_focus , Debbi, @hussargrillstellenbosch , @sanpellegrino_official en Formalito.

Dankie dat julle help om ’n verskil te maak. Ons sien uit na nóg ’n jaar van skote en samewerking!

Tags :