Ysterplaat x Stationery Drop Off

Daar was ‘n spesiale aflewering aan Ysterplaat van skryfbehoeftes, legkaarte, ou skoolklere en heerlik paaseiers. Alles ingesamel deur Laerskool Jan van Riebeeck en versprei deur Alive Foundation.

Tags :